Wyoming se byname is Equality State en Cowboy State. Die naam Wyoming kom van die Munsee-woord xwé:wamənk, wat "aan die groot rivier se plat kant" beteken.
'n Geiser in die Yellowstone Nasionale Park'n Houtskuur in die historiese John Moulton Homestead-kompleks wat deel uitmaak van die Mormon Row Historic District, Grand Teton National ParkOregon National Historic Trail. Vanaf 1840 het 'n halfmiljoen setlaars weswaarts getrek op een van die drie historiese roetes deur Wyoming - Oregon, Mormon Pioneer en California. In die volgende vyftig jaar het twaalf nuwe deelstate in gebiede wes van die Mississippi tot die Unie toegetree