Combretum engleri
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die sandboswilg (Combretum engleri) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Combretaceae behoort. Die spesie is inheems aan Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, die Caprivistrook in Namibië en Zambië.
Die boom se FSA-nommer is 535.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bron
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads