Combretum oxystachyum
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Kaokovlamklimop (Combretum oxystachyum) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Combretaceae behoort. Die spesie is inheems aan Angola en Namibië waar dit in die Caprivistrook voorkom.
Die boom se FSA-nommer is 540.4.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bron
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads