Combretum padoides

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Combretum padoides
Remove ads

Die boskasieboswilg (Combretum padoides) is 'n struik of 'n boom wat aan die familie Combretaceae behoort. Die spesie is inheems aan Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Malawi, Mosambiek, Somalië, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in Mpumalanga voor.

Kitsfeite Boskasieboswilg, Bewaringstatus ...

Die boom se FSA-nommer is 534.1.[1]

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads