Combretum petrophilum
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Olifantsrivierboswilg (Combretum petrophilum) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Combretaceae behoort. Die spesie is endemies aan Limpopo en Mpumalanga. Dit kom in die Waterberg, Strydpoortberge, Loskopdam en die Drakensberge in Mpumalanga voor. Die spesie word nie bedreig nie en word as seldsaam beskou.
Die boom se FSA-nommer is 542.1.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads