Commiphora capensis
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Namakwakanniedood (Commiphora capensis) is 'n boom wat hoort tot die Burseraceae-familie en is inheems in Namibië en Suid-Afrika. Dit spesie het 'n voorkomsgebied van 6 075 km². Die boom kom voor in die laer Gariepvallei in die Richtersveld en suidelike Namibië ooswaarts tot by Goodhouse.
Remove ads
Die boom se FSA-nommer is 273.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads