Fluweelkanniedood

From Wikipedia, the free encyclopedia

Fluweelkanniedood
Remove ads

Die fluweelkanniedood (Commiphora mollis) is 'n boom wat op klipperige plekke in warm droë bosveld vanaf die noorde van Eswatini, die Krugerwildtuin en noordwaarts deur Zimbabwe tot by die Zambezirivier voorkom. Die boom kom ook in die Kaokoland voor. Die bas is silwerkleurig tot ligbruin en skilfer in klein vlokkies af.[1]

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die boom se FSA-nommer is 280.[2][3]

Remove ads

Verspreiding

Die plant is inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.[4]

Fotogalery

Verwysings

Bronnelys

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads