Damaraland

voormalige Bantoestan in Suid-Wes Afrika (nou Namibië) From Wikipedia, the free encyclopedia

Damaraland
Remove ads

Damaraland was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die noorde van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 47 990 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Khorixas. Die tuisland is geskep vir die Damarasprekende mense te huisves en het in 1964 meer as 44 000 inwoners gehad.

Thumb
Kaart van Damaraland
Damaraland

1980  1989

Thumb
Vlag

Thumb
Ligging of Damaraland
Ligging van Damaraland in Suidwes-Afrika
Hoofstad Khorixas
Regering Republiek
Historiese tydperk Apartheid
 - Stigting1980
 - Weer ingelyf in Suidwes-Afrika29 Julie 1989
Oppervlakte
 - 196447 990 km2
18 529 sq mi
Bevolking
 - 1964 skatting44 000 
     Digtheid0,9 /km² 
2,4 /sq mi
Geldeenheid Suid-Afrikaanse Rand

Ter die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Suidwes-Afrika, en wel as deel van Kunene.

Remove ads

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Damaraland.
  • (en) "Damaraland". Encyclopædia Britannica. Besoek op 24 Junie 2019.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads