Edwin Cameron
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Edwin Cameron (gebore 15 Februarie 1953 in Pretoria) is 'n oudregter van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika. Hy is bekend vir sy aktivisme vir die beskerming van mense met MIV/vigs en die regte van LGBT-mense. Nelson Mandela het hom as "een van die helde van die nuwe Suid-Afrika" beskryf.[1]
Regte
Burgerlike verbintenis • Selfdegeslaghuwelik
Bekende persone
Zoliswa Nkonyana • Simon Nkoli • Edwin Cameron • Pieter-Dirk Uys • Charl van den Berg • Zackie Achmat
Kultuur
Gayle • IsiNgqumo
Gebeure
Kaapstad Pride • Durban Pride • Johannesburg Pride • Soweto Pride
Media
Wrapped • Behind the Mask
Ander
Korrektiewe verkragting
Remove ads
Vroeë jare
Cameron is in Pretoria gebore. Sy pa is na 'n motorongeluk in hegtenis geneem en sy moeder het nie genoeg geld gehad om hom op te voed nie. Daarom het hy sy kinderjare as 'n weeskind in Queenstown deurgebring. Toe Cameron nege was, is sy ouer suster oorlede.
Publikasies
- Witness to AIDS, Tafelberg, Cape Town: 2005.
- Justice: A Personal Account, Tafelberg, Cape Town: 2014.
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
