Eilandstaat

onafhanklike land, wat uit een eiland, 'n eilandgroep of dele van eilande bestaan en nie deel uitmaak van 'n kontinent nie From Wikipedia, the free encyclopedia

Eilandstaat
Remove ads

'n Eilandstaat is 'n onafhanklike land, wat uit een eiland, 'n eilandgroep of dele van eilande bestaan en nie deel uitmaak van 'n kontinent nie. Eilandstate verskil daardeur van landgebonde state en kuslande.

Thumb
Onafhanklike eilandstate oor die wêreld (met landgrense in groen en sonder landgrense in blou).

Van die tans 193 lidlande van die Verenigde Nasies is 47, ongeveer 1/4, eilandstate.

Die grootste eilandstaat volgens oppervlakte is Indonesië, gevolg deur Madagaskar, Papoea-Nieu-Guinee, Japan, die Filippyne, Nieu-Seeland en die Verenigde Koninkryk.

Remove ads

Lys van eilandstate

Meer inligting Nommer, Land ...
Remove ads

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads