F
sesde letter van die latynse alfabet From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die letter F, f is die sesde letter van die moderne Latynse alfabet. Die Etruskers word as die uitvinders van hierdie letter beskou. Dit het in sowel Etruskies as Grieks die /w/-klank aangedui en is "digamma" ("dubbele gamma", of twee Γ's op mekaar) genoem. Dit het vanweë klankverandering verdwyn. Die F in Semities, wâw, is vir /v/ én /w/ gebruik en het dalk oorspronklik 'n haak voorgestel.
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter F. Vir ander betekenisse sien F (dubbelsinnig).
In Navo se internasionale spellingsalfabet word F uitgespreek met die woord "Foxtrot".
Remove ads
Skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie F.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
