A
eerste letter van die latynse alfabet From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
A, a is die eerste letter in die Latynse alfabet en ook die eerste klinker. In Afrikaans word die letter uitgespreek as "aa". Die letter is afgelei van die Griekse letter alfa (α), wat ook die Latynse klankwaarde /a/ en /a:/ gehad het. Die letter is ook verwant aan die piktogram van 'n os se kop in die Proto-Semitiese âlep (os) en die Egiptiese hiëroglief.
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter A. Vir ander betekenisse wat deur die letter voorgestel word, sien A (dubbelsinnig).
In Navo se internasionale spellingsalfabet word "A" uitgespreek met die woord "Alfa".
Remove ads
A met skryftekens
- Á, á
- À, à
- Â, â
- Ä, ä
- Ã, ã
- Ǎ, ǎ
- Ā, ā
- Ă, ă
- Ą, ą
- Å, å
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie A.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir A.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads