R
18de letter van die latynse alfabet From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die letter R, r is die 18de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word R uitgespreek met die woord "Romeo".
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter R. Vir ander betekenisse sien R (dubbelsinnig).
Remove ads
Gebruik as simbool
Natuurkunde
R staan gewoonlik vir die gaskonstante 8,314 4621(75) J⋅K-1⋅mol-1.
Chemie
R is die simbool vir die aminosuur arginien.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie R.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir R.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads