H
agtse letter van die latynse alfabet From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die letter H, h is die agtste letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word dit uitgespreek met die woord "Hotel".
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter H. Vir ander betekenisse sien H (dubbelsinnig).
Remove ads
Gebruik as simbool
In termodinamika word H gewoonlik gebruik om die entalpie weer te gee. In chemie word dit gebruik om die aminosuur histidien aan te dui.
Skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie H.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads