Ferraria schaeferi
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Ferraria schaeferi is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Ferraria behoort en is deel van die duineveld. Die spesie is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië en kom van Lüderitz tot by Grootmis en na die binneland langs die Oranjerivier tot by die Richtersveld voor. Diamant mynbou het 'n klein stukkie van die habitat vernietig maar is tans nie 'n bedreiging nie.
Remove ads
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads