Geronde halfoop agterklinker

From Wikipedia, the free encyclopedia

Geronde halfoop agterklinker
Remove ads

Die Geronde halfoop agterklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is [ɔ], en die ekwivalente X-SAMPA simbool is O. Die IFA simbool is 'n agterstevoor letter c en beide die simbool en die klank word baie keer "oop-o" genoem.[1] Die naam oop-o verteenwoordig die klank in die sin dat dit soos die klank is wat deur [o] verteenwoordig word, die geronde halfgeslote agterklinker klink behalwe dat dit meer oop is.

Klinkers
Sien ook: IFA, Konsonante
  Voor Naby-voor Sentraal Naby-agter Agter
Geslote
Thumb
i · y
ɨ · ʉ
ɯ · u
ɪ · ʏ
ɪ̈ · ʊ̈
ʊ
e · ø
ɘ · ɵ
ɤ · o
ə
ɛ · œ
ɜ · ɞ
ʌ · ɔ
a · ɶ
ɑ · ɒ
  Naby-geslote
Geslote-mid
Mid
Oop-mid
Naby-oop
Oop
Waar simbole in pare voorkom verteenwoordig
die een na regs 'n geronde klinker.
IFA getal 306
IFA text ɔ
Entiteit ɔ
X-SAMPA O
Kirshenbaum O
Remove ads

Eienskappe

  • Die klinkerhoogte is middel, wat beteken dat die tong halfpad tussen die oop klinker- en geslote klinker posisies is.
  • Die klinkerposisie is agter, wat beteken dat die tong so ver agtertoe as moontlik in die mond geposisioneer word sonder om 'n versperring te veroorsaak wat dit as 'n konsonant sou veroorsaak dat dit as 'n konsonant geklassifiseer sou word.
  • Die ronding is gerond, wat beteken dat die lippe gerond is

Voorkoms

Meer inligting Taal, Woord ...
Remove ads

Verwysings

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads