Ongeronde halfoop voorklinker
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Ongeronde halfoop voorklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is <ɛ>, en die ekwivalente X-SAMPA simbool is E.
Sien ook: IFA, Konsonante
Voor | Naby-voor | Sentraal | Naby-agter | Agter | |
Geslote | |||||
Naby-geslote | |||||
Geslote-mid | |||||
Mid | |||||
Oop-mid | |||||
Naby-oop | |||||
Oop |
Waar simbole in pare voorkom verteenwoordig
die een na regs 'n geronde klinker.
die een na regs 'n geronde klinker.
IFA – getal | 303 |
IFA – text | ɛ |
Entiteit | ɛ |
X-SAMPA | E |
Kirshenbaum | E |
Remove ads
Eienskappe
- Die klinkerhoogte is middel, wat beteken dat die tong halfpad tussen die oop klinker- en geslote klinker posisies is.
- Die klinkerposisie is voor, wat beteken dat die tong so ver vorentoe as moontlik in die mond geposisioneer word sonder om 'n versperring te veroorsaak wat dit as 'n konsonant sou veroorsaak dat dit as 'n konsonant geklassifiseer sou word.
- Die ronding is ongerond, wat beteken dat die lippe nie gerond word nie
Voorkoms
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads