Grootblaarvalsdoring
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die grootblaarvalsdoring (Albizia versicolor) is 'n middelgroot tot groot boom wat in Suid-Afrika voorkom in laagliggende bosveld vanaf die noorde van Durban tot in Mpumalanga en Limpopo.[1] Dit boom is ook inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Republiek die Kongo, Rwanda, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Remove ads
Hierdie boom het die grootste pinnas in die genus.
Remove ads
Sien ook
Bronne
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads