Guadeloupe

Franse oorsese departement From Wikipedia, the free encyclopedia

Guadeloupe
Remove ads

Guadeloupe is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Karibiese See en vorm saam met Martinique die Franse Antille. Die eiland lê in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See in die noorde van Dominica, in die ooste van Montserrat en in die suide van Antigua en Barbuda.

Kitsfeite
Thumb
Nasa-Satellietbeeld van Guadeloupe
Thumb
Kaart van Guadeloupe

Guadeloupe het 'n bevolking van 405 739 in 2013 gehad en het 'n oppervlakte van 1 628 km². Die hoofstad en grootste stad is Basse-Terre.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads