Hereroland

From Wikipedia, the free encyclopedia

Hereroland
Remove ads

Hereroland was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die noordooste van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 58 997 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Okahandja. Die tuisland is geskep om die Hereroprekende mense te huisves en in 1964 het dit meer as 44 000 inwoners gehad.

Hereroland

1970  1989

Thumb
Vlag

Thumb
Ligging of Hereroland
Ligging van Hereroland in Suidwes-Afrika
Hoofstad Okahandja
Regering Republiek
Historiese tydperk Apartheid
 - StigtingMaart 1970
 - Weer ingelyf in Suidwes-Afrika29 Julie 1989
Oppervlakte
 - 196458 997 km2
22 779 sq mi
Bevolking
 - 1964 skatting44 000 
     Digtheid0,7 /km² 
1,9 /sq mi
Geldeenheid Suid-Afrikaanse Rand

Ter die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Suidwes-Afrika, en wel as deel van Caprivi (later genoem Sambesi).

Remove ads

Eksterne skakels

  • (en) "Hereroland". Encyclopædia Britannica. Besoek op 24 Junie 2019.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads