Hesperantha spicata
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die aandkaneelblom (Hesperantha spicata) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom voor van Piketberg tot by Gordonsbaai tot by die boonste gedeelte van die Breederiviervallei. Dit het tans 'n voorkomsgebied van 5124 km² maar het habitat afgestaan aan gewasverbouing, ontwikkelinge en indringerplante. Die bedreigings bestaan steeds.
Die plant het drie subspesies:
- Hesperantha spicata subsp. fistulosa (Baker) Goldblatt
- Hesperantha spicata subsp. graminifolia (Sweet) Goldblatt
- Hesperantha spicata subsp. spicata
Remove ads
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads