Ixia fuscocitrina
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Ixia fuscocitrina is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Piketberg tot by Durbanville voor. Hierdie spesie het 'n groot gedeelte van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing. Ander bedreigings is stedelike ontwikkeling, indringerplante en blomversamelaars.
Remove ads
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads