Joe Engle

From Wikipedia, the free encyclopedia

Joe Engle
Remove ads

Joe Henry Engle (26 Augustus 1932 – 10 Julie 10, 2024) Majoor-Generaal, Amerikaanse Lugmag) is 'n Amerikaanse vlieënier, toetsvlieënier vir die X-15 program, lugvaartingenieur en voormalige Nasa-ruimtevaarder. Sedert 2017 is hy die laaste oorlewende X-15 vlieënier.

Kitsfeite Gebore, Sterf ...

As toetsvlieënier neem hy deel aan die Nasa-Lugmag se North American X-15 program wat hom in staat stel om sy Ruimtevaarder Vlerke te verwerf. Hy verwerf ook ander toekennings onder andere die Distinguished Flying Cross. Hy is in 1966 gekeur as ruimtevaarder deur Nasa as deel van Ruimtevaardergroep 5. Hy was deel van die ondersteuningspan vir Apollo 10. Hy was aanvanklik deel van Apollo 17 as vlieënier vir die Apollo-maanmodule maar word onttrek ten gunste van die geoloog Harrison Schmitt. Hy word een van die eerste ruimtevaarders in die ruimtependeltuigprogram toe hy deel was van die span wat vir Ruimtependeltuig Enterprise in 1977. Hy was ook die bevelvoerder van die Ruimtependeltuig Columbia se vlug in 1981.

Remove ads

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads