Kansas
Deelstaat van die Verenigde State van Amerika From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Kansas is 'n Amerikaanse deelstaat op die Groot Vlaktes met 'n oppervlakte van 213 064 vierkante kilometer. Dit word in die noorde deur Nebraska, in die ooste deur Missouri, in die suide deur Oklahoma, en in die weste deur Colorado begrens.
Die deelstaat is die vernaamste graanstaat in die VSA en die plaaslike landboubedryf lewer sorghum, mielies, suiwel sowel as beesvleis op.
Die hoofstad is Topeka, maar Kansas City is die grootste stad met 'n bevolking van meer as 1,5 miljoen - aan weerskante van die Missouririvier geleë - met die grootste bevolking in die staat Missouri.
Sedert Januarie 2019 is die staat se goewerneur Laura Kelly, met David Toland as die luitenant-goewerneur. Albei is Demokrate.
Remove ads
Eksterne skakels
- Toerisme
- Geskiedenis
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads

