Keivingerblaar
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die keivingerblaar (Vitex obovata) is 'n klein boompie wat vanaf Grahamstad tot in die noordooste van KwaZulu-Natal en in die noordelike Lebomboberge voorkom. Die spesie is ook inheems in Eswatini en Mosambiek. Hulle groei in droë, klipperige bosveld. Die pinnas het 4-7mm lange blaarstele en is geelgroen of kakie met fluwelige onderkante. Die boom se FSA-nommer is 661.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads