Lopingium
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Lopingium is in die geologiese tydskaal die laaste epog of serie in die periode/sisteem Perm. Dit het van sowat 259,8 tot 252,2 miljoen jaar gelede geduur.[1] Dit is voorafgegaan deur die Guadalupium en gevolg deur die Vroeë Trias.
Die Lopingium word onderverdeel in twee tydsnedes of etages: die Wuchiapingium en Changhsingium. Dit was ’n tydperk met ’n buitengewoon kontinentale klimaat met groot droogte.
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads