Laeveldmelkbessie

From Wikipedia, the free encyclopedia

Laeveldmelkbessie
Remove ads

Die Laeveldmelkbessie (Manilkara mochisia) is 'n boom wat deel van die Sapotaceae familie is. Die spesie is inheems aan Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Somalië, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...

In Suid-Afrika kom die spesie voor vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot in die suide van Zimbabwe. Die boom kom ook voor in die Zambezivallei en daar is ook 'n afgesonderde populasie langs die Kunenerivier. Die boom se groote wissel van 'n spreidende struik tot 'n middelgroot boom. Dit groei in warm, droë bosveld en dikwels op miershope.

Die Tsonga-naam is N’wambu, en die Nwatinwambuspruit in die Krugerwildtuin is na die vrug vernoem.[1]

Remove ads

Bronnelys

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads