Moraea caeca
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Moraea caeca is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Piketberg tot by die berge by Porterville voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 2000 km².
Remove ads
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads