Moraea linderi
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Moraea linderi is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die Piketberg en die Koue Bokkeveld voor. Daar is twee subpopulasies, 'n derde een het verlore gegaan toe 'n dam gebou is. Die totale populasie is minder as 50 plante.
Remove ads
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads