Moraea minima

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Moraea minima is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Bredasdorp voor. Dit is laas in 1981 gesien, die habitat is oorgeneem deur indringerplante en vertrap en word oorbewei deur vee. Dit was as uitgestorwe beskou.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Dit plant is 42 jaar later, in 2023, herontdek.[1] Die spesie se status word dus hersien tot CR (krities).

Remove ads

Verwysings

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads