Nardouwluisiesbos

Spesie van die speldekussings From Wikipedia, the free encyclopedia

Nardouwluisiesbos
Remove ads

Die Nardouwluisiesbos (Leucospermum praemorsum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en deel vorm van die fynbos-bioom. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Bokkeveld, Gifberg en Nardouwberg van Lokenberg tot by Wupperthal. Die struik word tot 5 m groot en dra blomme van Julie tot Desember.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

In Engels staan dit as die Nardouw fountain pincushion bekend. Die struik se FSA-boomnommer is 85.1[1].

Remove ads

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads