Neil Powell

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Johannes Daniel "Neil" Powell (* 28 Junie 1978) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse sewesrugbyspeler (Blitsbokke) en voormalige afrigter van die Suid-Afrikaanse sewesrugbyspan.[1] Tans is hy die direkteur van rugby by die Sharks in Durban.[2] Hy is die enigste persoon wat die Sewes-wêreldreekstitel as speler en afrigter gewen het.

Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads