Oefa
’n stad in Rusland From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Oefa (Russies: Уфа́; Basjkiries: Өфө, Öfö; Tartaars: Уфа, Ufa) is die hoofstad van Basjkortostan, 'n outonome republiek in die Russiese Federasie, met 'n bevolking van sowat 1,1 miljoen. Oefa, wat in 1574 gestig is, is 1 340 km suidoos van Moskou geleë.
| Ligging van Oefa in Europa | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Outonome Republiek | |
| Koördinate | 54°45′N 55°58′E |
| Stigting | 1574 |
| Stadstatus | 1586 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 710.16 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 150 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2013) | 1 077 719 |
| - Bevolkingsdigtheid | 1 466/vk km |
| Tydsone | UTC +5 |
| - Somertyd | UTC +6 |
| Burgemeester | Oelfat Moestafin |
| Amptelike webwerf | www.ufacity.info Geargiveer 18 Maart 2016 op Wayback Machine |
Remove ads
Tweede Wêreldoorlog
Strafkamp 319 vir Duitse Gevangenes tydens en na die Tweede Wêreldoorlog was in Oefa geleë.
Administrasie
Die administrasie van stad Oefa word in sewe distrikte verdeel (bevolkingsgetalle van 2010):
- Djomski (Дёмский, 55 230)
- Kalininski (Калининский, 195 818)
- Kirowski (Кировский, 130 880)
- Lenin (Ленинский, 76 288)
- Oktyabrsky, (Октябрьский, 229 270)
- Ordschonikidsewski (Орджоникидзевский, 176 877)
- Sowetski (Советский, 166 449)
Etlike landelike nedersettings met 'n inwonertal van 7288 val ook onder die stad se administrasie, sodat die totale bevolking van die stedelike distrik van Oefa 1 038 100 is.
Remove ads
Demografie
Bevolkingsamestelling
Oefa het in 2013 'n bevolking van 1 077 719 gehad. 54,2% is Russe, 27% Tartare, 11,3% Basjkiriërs, 2.6% Oekraïners, 1,1% Tsjoewasjiërs, 1% Mari en 'n verskeidenheid kleiner minderhede (2002).
Bevolkingsgroei
Verwysings
Erich Maschke (Hrsg.): Zur Geschichte der deutschen Kriegsgefangenen des Zweiten Weltkrieges. Gieseking, Bielefeld 1962–1977.
Susterstede
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oefa.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads



