Old Trafford

From Wikipedia, the free encyclopedia

Old Traffordmap
Remove ads

Old Trafford is 'n sokkerstadion in Manchester, Engeland. Dit is die tuisveld van Manchester United F.C. sedert 1910 en een van die grootste stadions in die Verenigde Koninkryk met 'n kapasiteit van meer as 74,000 toeskouers.[1] Die stadion word dikwels "Theatre of Dreams" genoem, 'n term wat deur Sir Bobby Charlton gewild gemaak is. Old Trafford het verskeie groot sokkertoernooie gehuisves, insluitend wedstryde tydens die FIFA Wêreldbeker in 1966 en die UEFA Champions League-eindstryd in 2003 tussen Juventus en Milan.[2]

Kitsfeite Ligging, Koördinate ...

Op 11 Maart 2025 is aangekondig dat Manchester United beplan om Old Trafford te vervang met die grootste stadion in die Verenigde Koninkryk met 100 000 sitplekke en met 'n geraamde koste van 2 miljard Britse pond.[3]

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads