Olimpiese Winterspele 1994

From Wikipedia, the free encyclopedia

Olimpiese Winterspele 1994
Remove ads

Die Olimpiese Winterspele 1994 (Noors: Vinter-OL 1994), amptelik bekend as die XVIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 12 en 27 Februarie 1994 in Lillehammer, Noorweë, aangebied. Ander kandidaatstede was: Anchorage (Verenigde State), Östersund/Åre (Swede) en Sofia (Bulgarye). Dit was die eerste Winterspele wat nie in dieselfde jaar van die Somerspele gehou is nie.

XVIIe Olimpiese Winterspele
Thumb

Gehou in Lillehammer, Noorweë
Deelnemende lande 67
Deelnemende atlete 1 737 (1 215 mans, 522 vroue)[2]
Items 61 in 6 sporte
Openingseremonie 12 Februarie 1994
Sluitingseremonie 27 Februarie 1994
Amptelik geopen deur Koning Harald V
Atlete-eed Vegard Ulvang (Noorse ski)
Beampte-eed Kari Kåring (kunsskaats)
Olimpiese vlam Prins Haakon Magnus
Vorige Spele 1992: Albertville (Frankryk)
Volgende Spele 1998: Nagano (Japan)

Die Paralimpiese Winterspele 1994 is tussen 10 en 19 Maart in Lillehammer gehou.

Remove ads

Toewysing

Thumb
Die skigebied Lysgårdsbakken het die opening- en sluitingseremonies gehuisves
Thumb
Kaart van die sportplekke

Lillehammer is op 15 September 1988 in Seoel deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1994. Ander kandidate was: Ostersund, Anchorage en Sofia.

Die stemming het as volg verloop:

Meer inligting Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1994, Stad ...
Remove ads

Sporte

6 Olimpiese sporte in 12 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

  • Alpeski (10)
  • Bobslee (2)
  • Heg-en-steg-ski (10)
  • Kortbaanskaats (6)
  • Kunsskaats (4)
  • Langbaanskaats (10)
  • Noorse kombinasie (2)
  • Rodel (3)
  • Skansspring (3)
  • Tweekamp (6)
  • Vryski (4)
  • Yshokkie (1)

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie   Wedstryde  1 Wedstryde met medaljes  SS Sluitingseremonie
Meer inligting Februarie, 12 Sa ...

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Die Spele was die eerste Winterspele sedert 1960 waaraan Suid-Afrika deelgeneem het, maar Suid-Afrika kon geen medaljes verower nie.

Remove ads

Getal medaljes

Thumb
Kaart van deelnemende nasies in 1994
Thumb
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1994 deelgeneem het nie.

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

Meer inligting Plek, Land ...
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads