Paddaboom

From Wikipedia, the free encyclopedia

Paddaboom
Remove ads

Die Paddaboom (Tabernaemontana elegans) is 'n klein boom wat in Suid-Afrika voorkom langs die kus van KwaZulu-Natal en die noordelike dele van die Krugerwildtuin. Dit is ook inheems in Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Somalië, Tanzanië en Zimbabwe.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

In die droë winter verloor die boom sy blare. Die groot vrugte (6–7 cm lank en 4–5 cm breed) is leeragtig of houtagtig. Wanneer hulle ryp is, splyt hulle oop en toon die geel pulp daarbinne. Dit word geëet deur mense, ape, bobbejane, renosters, neushoringvoëls en witoorhoutkappers.[2] Die boom se FSA-nommer is 644.[3]

Remove ads

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads