Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit

From Wikipedia, the free encyclopedia

Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit
Remove ads

Die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Port Elizabeth geleë. Die inwoners in die munisipale gebied is óf Xhosa- óf Afrikaanssprekend (45% elk), met 'n klein minderheid Engelssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC10.

Suid-Afrika Sarah Baartman
Thumb
Provinsie Oos-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC10
Plaaslike munisipaliteite Bloukraanroete, Dr Beyers Naudé, Kouga, Kou-Kamma, Makana, Ndlambe, Sondagsriviervallei
Hoofstad Port Elizabeth
Burgemeester Mlungisi Gerald Mvoko (ANC)
Grootste tale Xhosa, Afrikaans, Engels
Oppervlakte 58 194 km²
Bevolking 450 584(2011)

Die munisipaliteit is na Saartjie Baartman vernoem, 'n Khoi-vrou wat in die 19de eeu as trekpleister in Europa onder die naam Hottentot-Venus tentoongestel is. Haar liggaamlike oorskot is ná 'n veldtog in 2002 na Suid-Afrika teruggebring, waarna sy in haar oorspronklike geboortestreek in Hankey ter ruste gelê is.

Thumb
Kaart van die Oos-Kaap met Sarah Baartman-distrik en sy plaaslike munisipaliteite in geel aangedui.
Remove ads

Geografie

Bure

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Meer inligting Plaaslike munisipaliteit, Kode ...
Remove ads

Demografie

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

Meer inligting Taal, Bevolking ...

Geslag

Meer inligting Geslag, Bevolking ...

Etniese groepering

Meer inligting Etniese groepering, Bevolking ...

Ouderdom

Meer inligting Ouderdom, Bevolking ...
Remove ads

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 252 570 [65.06% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 161 399 [41.58% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 63.90% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Meer inligting Party, Stemme ...

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads