Phokeng

From Wikipedia, the free encyclopedia

Phokengmap
Remove ads

Phokeng is 'n dorp in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit is die hoofstad van die Royal Bafokeng-nasie en is naby Rustenburg geleë.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Remove ads

Etimologie

Phokeng se naam is afgelei vanuit die Setswana woord vir dou, Phoka, daarom die Plek van Dou. Daar word geglo dat die gebied eers in laat 1600's bewoon is.[2]

Mense

Die inwoners van Phokeng is deel van die Batswana-stam en hulle totem is 'n krokodil. Hulle verwys na mekaar as kwena of mokwena (wat krokodil beteken).

Sport

Die Royal Bafokeng-stadion is tydens die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 gebruik. Die Engelse nasionale sokkerspan was in Phokeng gesetel vir die duur van die toernooi.

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads