Porto

From Wikipedia, the free encyclopedia

Porto
Remove ads

Porto is die tweede grootste stad in Portugal ná die hoofstad Lissabon, geleë langs die Dourorivier, sowat 5 km van die Atlantiese Oseaan af. Die stad is bekend vir die portwyn wat hiervanaf uitgevoer word. Die stad is ook bekend vir die Maria Pia-brug en die sokkerklub FC Porto. Die historiese binnestad van Porto is in 1996 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Porto
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Thumb
Vlag
Thumb
 Land Vlag van Portugal Portugal
 Gewes (Região) Porto
 Koördinate 41°10′N 08°37′W
 Stigting 275 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 41,42 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2021) 231 962
 - Bevolkingsdigtheid 5 736/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 737 395
 Tydsone UTC ±0 (WET)
 Somertyd UTC +1 (WEST)
 Burgemeester Pedro Duarte
 Amptelike webwerf cm-porto.pt
Remove ads

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Porto.
  • (en) Toerisme-inligting oor Porto op Wikivoyage
  • (pt) Amptelike webwerf
  • (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy
  • (en) "Porto". Encyclopædia Britannica. Besoek op 8 Desember 2025.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads