Pseudoscolopia polyantha
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die valsrooipeer (Pseudoscolopia polyantha) is 'n struik of boom wat deel is van die Salicaceae-familie. Daar is net een spesie in die genus en dit is dus 'n monotipiese takson. Die boom se FSA-nommer is 499.[1]
Remove ads
Verspreiding
Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal, die Oos- en die Wes-Kaap. Die plant het 'n voorkomsgebied van 13 500 km². Die spesie kom in die Indiese Oseaan-kusgordel voor en is onder meer deel van die fynbos. Die populasie in Pondoland word deur onbeheerde brande bedreig.
Galery
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads