Quetta

From Wikipedia, the free encyclopedia

Quettamap
Remove ads

Quetta (Oerdoe: کوئٹہ‎, Pasjtoe: کوټه‎, Beloetsji: کویته), vroeër Sjalkot (کوئٹہ), is 'n stad in die weste van Pakistan en is die hoofstad van die provinsie Beloetsjistan. Die stad het 'n bevolking van 7 900 000 in 2017 gehad en is die tiende grootste stad van die land ná Karatsji, Lahore, Faisalabad, Rawalpindi, Gujranwala, Pesjawar, Multan, Hyderabad en Islamabad.

Kitsfeite Land, Provinsie ...

Quetta is net suidoos van die grens met Afghanistan geleë. Die stad word as die Pasjtoene se derde belangrikste kulturele sentrum ná Kandahar en Pesjawar beskou. In Quetta word 'n mengsel van verskeie tale soos Pasjtoe, Beloetsji, Brahui, Sindhi, Pandjabi, Oerdoe en Persies gepraat.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads