Samar
Derde grootste eiland van die eilandnasie Filippyne From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Samar (Cebuano: Pulo sa Samar; Tagalog: Pulo ng Samar) is die derde grootste eiland van die eilandnasie Filippyne, na Luzon in die noorde en Mindanao in die suide. Dit is in die ooste van Filippyne geleë en behoort tot die eilandgroep Visayas. Samar grens in die ooste aan die Filippynse See, wat tot die Stille Oseaan behoort.

Samar beslaan 'n oppervlakte van 13 428,8 km² en het 'n bevolking van 1 751 267 in 2010 gehad. Net suid is die eiland Mindanao geleë.
Tydens die Tweede Wêreldoorlog het die Slag van Leyte Golf op 23 Oktober 1944 in die seegebied tussen die eilande Leyte en Samar plaasgevind.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Samar.- (en) Toerisme-inligting oor Samar op Wikivoyage
- (en) "Samar". Encyclopædia Britannica. Besoek op 25 April 2020.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
