Scolopia oreophila

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die wakkerstroomrooipeer (Scolopia oreophila) is 'n boom wat deel is van die Salicaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en Mpumalanga voor. Die boom se FSA-nommer is 496.1.[2]

Kitsfeite Wakkerstroomrooipeer, Bewaringstatus ...
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads