Scolopia stolzii

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die rivierrooipeer (Scolopia stolzii) is 'n boom wat deel is van die Salicaceae familie. Die spesie is inheems aan Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië en Zambië. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal voor.

Kitsfeite Rivierrooipeer, Bewaringstatus ...
Remove ads

Die boom se FSA-nommer is 496.2.[1]

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Loading content...

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads