Senegalia hereroensis

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Senegalia hereroensis
Remove ads

Die dorre haakdoring (Senegalia hereroensis) is 'n struik of 'n boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die spesie is inheems aan Botswana, Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe.

Kitsfeite Dorre haakdoring, Bewaringstatus ...

Die plant se FSA-nommer is 171.[1]

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads