Shanxi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Shanxi (Chinees: 山西 pinyin: Shānxī ) is 'n provinsie in die sentraal-noorde van die Volksrepubliek China.

- Moenie verwar word met die aangrensende provinsie Shaanxi nie.
Die een-karakter afkorting is "晋" (pinyin: Jin), na die staat van Jin wat gedurende die lente en herfstydperk hier bestaan het. In 2014 het dit 'n bevolking van sowat 36,5 miljoen gehad. Die hoofstad en grootste stad is Taiyuan.
Die naam Shanxi beteken "wes van die berge", 'n verwysing na plek wes van die Taihangberge op die provinsie se grens. Shanxi grens aan Hebei in die ooste, Henan in die suide, Shaanxi in die weste en Binne-Mongolië in die noorde en bestaan hoofsaaklik uit 'n plato gedeeltelik begrens deur bergreekse.
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads