Sint Bartholomeus

From Wikipedia, the free encyclopedia

Sint Bartholomeus
Remove ads

Sint Bartholomeus (Frans: Saint-Barthélemy) is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Karibiese See. Die eiland lê in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See, suidoos van Saint-Martin en Sint Maarten, noord van St. Kitts en Nevis en noordoos van Antigua en Barbuda.

Thumb
Nasa-satellietbeeld van Sint Bartholomeus
Thumb
Kaart van Sint Bartholomeus
Kitsfeite

Sint Bartholomeus beslaan 'n oppervlakte van 25 km² en het volgens die 2017-sensus 'n bevolking van 9 961 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Gustavia.

Remove ads

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads