Sybas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die sybas (Maytenus acuminata) is 'n klein boompie wat wydverspreid voorkom. Dit is inheems in al die provinsies van Suid-Afrika en ook in Bangladesj, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Gaboen, Kameroen, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Remove ads
Die bomm het gegroefde takke. Die blare is dik, glansend en leeragtig met rubberagtige, elastiese drade wat die blaardele aanmekaar hou wanneer dit geskeur is. Die enigste ander boom wat dieselfde eienskap het is die valssybas.
Die boom se FSA-nommer is 398.[1]
Remove ads
Sinonieme
Die boom het 21 sinonieme:
- Ilex livida E.Mey.
- Ilex lucida E.Mey. ex C.Presl
- Catha acuminata (L.f.) C.Presl
- Catha rupestris (Eckl. & Zeyh.) C.Presl
- Celastrus acuminatus L.f.
- Celastrus microphyllus Eckl. & Zeyh.
- Celastrus mucronatus Eckl. & Zeyh.
- Celastrus plectronia DC.
- Celastrus populifolius Lam.
- Celastrus rupestris Eckl. & Zeyh.
- Gymnosporia acuminata (L.f.) Szyszyl.
- Gymnosporia amaniensis Loes.
- Gymnosporia bukobina Loes.
- Gymnosporia lepidota Loes.
- Gymnosporia meruensis Loes.
- Gymnosporia populifolia (Lam.) Dümmer
- Maytenus amaniensis (Loes.) Loes.
- Maytenus bukobina (Loes.) Loes.
- Maytenus lepidota (Loes.) Robyns & Lawalrée
- Maytenus meruensis (Loes.) Loe
Remove ads
Galery
- 'n Sybas in Kaapstad.
- Blare
- Blare van nader.
- Die "sy" in die boom se blare.
Sien ook
Verwysings
Bron
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads