Vlam-van-die-vlakte

From Wikipedia, the free encyclopedia

Vlam-van-die-vlakte
Remove ads

Die Vlam-van-die-vlakte (Bauhinia galpinii) is 'n struik wat ook as 'n klein boompie voorkom. Die spesie is inheems aan Angola, Eswatini, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Mosambiek en Zimbabwe. Dit kom ook voor as 'n klimplant. Die plant is so gewild as 'n tuinplant dat die natuurlike verspreiding daarvan onduidelik is. In Engels staan die spesie bekend as die Pride-of-De-Kaap, verwysend na die De Kaapvallei in Mpumalanga.[1]

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Prentgalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads