Wake-eiland

From Wikipedia, the free encyclopedia

Wake-eiland
Remove ads

Wake-eiland (Engels: Wake Island) ook Wake-atol (Engels: Wake Atoll) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Mikronesië behoort. Die eiland het 'n oppervlakte van 7,37 km2. Die Wake-eiland lê noordoos van Australië, ten noorde van Nieu-Seeland, ten weste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande. Die eiland word van die Verenigde State van Amerika geadministreer en deur die Marshalleilande geëis, wat die naaste land is.[1]

Wake-eiland
Wake Island (Engels)
Thumb
(Vlag van Wake-eiland)
Thumb
Ligging van die Wake-eiland in die Stille Oseaan
Thumb
Kaart van die Wake-eiland
Amptelike taal Engels
Hoofstad Geen
Grootste stad Geen
Oppervlakte
 - Totaal
7.37 km2
Bevolking
 - Totaal
 - Bevolkingsdigtheid
0
0/km2
Geldeenheid US-Dollar ($) (VSD)
Tydsone UTC: UTC -11
Remove ads

Geskiedenis

Thumb
Satellietbeeld van die Wake-eiland
Thumb
Kaart van Oseanië
Meer inligting Jaar, Historiese bevolkings ...

Geografie

Meer inligting Eiland, Akker ...

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads